Caroline Goodall

Caroline Goodall
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 13 November 1959 (1959-11-13)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Caroline Goodall (gebore 13 November 1959) is 'n Engelse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hook (1991), Schindler's List (1993), Cliffhanger (1993), en Disclosure (1994).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy